En hoe lyk dinge by die mielieboere?

Van die droëland mielieboere in die Noorde het kommer oor die stand van hulle lande. Van hulle sê hulle het nog ‘n bui of twee nodig om sy oes deur te stoot terwyl ander weer vertraag was of het te veel reën net na aanplantings ontvang. Herman Stroh van die plaas Hanssenia, 25 kilometer buite Grootfontein het die heersende situasie in sy gebied so verwoord.