Emosionele Ardern kondig uittrede aan

Die eerste minister van Nieu-Seeland, Jacinda Ardern sal nie aan die Oktober-verkiesings deelneem nie. Sy het aangekondig dat sy reeds op 7 Februarie uit die pos tree, eenvoudig omdat sy nie die energie het om haar take te vervul nie. Sy was baie emosioneel.