Elke kind op aarde in 2050 deur hittegolwe geraak

Data wat die Verenigde Nasies se Kinderfonds vrygestel het toon dat omtrent elke kind op aarde teen 2050 deur hittegolwe geraak sal word. Die fonds het gewaarsku dat warm weer vinnig ‘n gesondheidsgevaar vir baie nasies word. Unicef se raadgewer, Lars Bernd, het ‘n paar lande gelys wat in die komende jare erg geraak kan word: