Elifas Kuwinga Maandag

Geingob as voorkomingsmaatreël in selfisolasie

President Hage Geingob is tans in selfisolasie as voorkomingsmaatreël ná sy besoek aan die Noordooste. Die Perssekretaris van die Presidensie, Dr Alfredo Hengari, sê Geingob is gesond en by die werk.