Elektroniese verkryging sal alles in GRN veranderJanuary 21, 2022

Die verkrygingsbeleidseenheid van die ministerie van finansies sal nog ‘n reeks werkswinkels oor e-GP, oftewel Electronic Government Procurement, aanbied om ‘n nasionale strategie te ontwikkel. Die skakelbeampte van die ministerie, Wilson Ashikoto, verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *