Elektrisiteit: Nam-owerhede moet beter beplan meen kenner

Reaksie word ontvang op die aankoop van elektrisiteit wat in Mei vanjaar amper drie keer soveel was as wat Namibië opgewek het. Wispelturige reënval het Ruacana se vermoë om krag op te wek met byna 69 persent verminder. Die Suid-Afrikaanse energiekenner Ted Blom meen die regering moet alternatiewe bronne van krag ontwikkel en moet ook stelsels aanskaf wat opgewekte elektrisiteit van Ruacana kan berg. Hy verduidelik….