Elektriese minister was ‘n blink plan – Cyril

President Cyril Ramaphosa sê die aanstelling van die minister van elektrisiteit Kgosientsho Ramokgopa was ‘n blink gedagte, want Suid-Afrikaners het dienslewering nodig. Hy sê die 2024 nasionale en provinsiale verkiesing sal om dienslewering draai. Ramaphosa voeg by die regering moet vaardige mense hê wat die werk kan doen, want Suid-Afrikaners staan voor uitdagings oor elektrisiteit, water en paaie: