Eksamens van uitgelekte vraestelle sal herskryf word

Ná die drama oor die uitgelekte vraestelle van eksamens van gewone vlak graad 11’s en graad 12’s, het die Namibiese onderwysministerie bevestig dat die eksamens wel in Januarie herskryf moet word. Daar was versoeke dat die eksamens nie herskryf moet word nie, veral uit geledere van privaatskole, maar die adjunk- uitvoerende direkteur in die ministerie, Edda Bohn verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Sy sê waarom dit belangrik is dat hierdie vraestelle herskryf moet word.