Ekonoom twyfelagtig of Nam gryslys vryspring

Namibië sal volgende maand weet op hy die gryslys van die Finansiële Taakmag, of te wel die FAT-F se grylsys vrygespring of nie. Die Nasionale Vergadering het gewoeker om 14 wetsontwerpe in die verband deur te voer maar, daar is kommer. Die bekende ekonoom Theo Klein, nou in beheer van Afrika-lande by Oxford Economics in die Paarl, het sy twyfel of Namibië dit gaan maak.

Hy verduidelik die impak sou Namibië die gryslys haal.