Ekonoom sê oor reuse-daling in handelstekort

Namibiese dollar, vanaf die 4 miljard dollar tekort wat in November aangeteken is, volgens die nuutste handelstatistieke wat deur die Namibiese Statistieke-agentskap vrygestel is. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom, Robert McGregor, gepraat oor wat gelei het tot die yslike daling. McGregor sê dit was te wyte aan invoere van onder meer petroleum produkte wat uitsonderlik hoog was in November, maar skerp gedaal het in Desember.