Ekonoom sê oor Oktober se brandstofprys

Voorspellings vir die Oktober-brandstofprys is ‘n gemengde bondel. Terwyl die olieprys gunstig is vir ‘n verlaging is die Suid-Afrikaanse rand op die oomblik baie swak teenoor die Amerikaanse dollar. Die nuwe prys sal op 5 Oktober in werking tree. Robert McGregor het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.