Ekonoom reageer op FIMA-bepaling

Reaksie word ontvang op die nuwe sogenaamde Finansiële Instansies en Mark-wet, bekend as FIMA, wat volgens berigte op 1 Oktober in werking tree. Een bepaling wat die wet is dat net 25 persent van pensioenfondse voor die aftree ouderdom van 55 uitbetaal mag word. Daar kan verskeie redes hiervoor wees en Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by Salomo Hei, besturende direkteur van High Economic Intelligence, vir sy mening.