Ekonoom reageer oor ellelange lys van onopgeëiste pensioengeld

Die Namibiese regering het ‘n lang lys van onopgeëiste pensioengeld in die staatskoerant gepubliseer. Daar is meer as 80 bladsye in die kennisgewing en verskeie fondse is betrokke. Professor Teresa Kaulihowa, ‘n ekonoom by Unam sê daar is oor die algemeen ‘n tekort aan bewustheid van die fondse sowel as die prosesse betrokke…