Ekonoom loof Zim-regering vir ivermektien besluit

Ivermektien is in Zimbabwe op die selfde basis as in Namibië toegelaat. Gesondheidswerkers moet presiese rekords van alle dosisse hou, asook besonderhede oor hul pasiënte. Die Zimbabwiese ekonoom, Eddie Cross, sê ivermektien is boonop goedkoop om te vervaardig. Hy verduidelik.