Ekonoom gee voorspelling op repokoers vandagOctober 26, 2022

Die repokoers word vandag aangekondig. Op die oomblik is die sentrale bank se terugkoopkoers op 5,5 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu van die ekonomiese fakulteit by Unam gesels oor sy voorspelling…