Ekonoom gee reaksie op inflasiekoers

‘n Namibiese ekonoom sê die inflasiekoers het hoër as na verwagting gestyg. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap se verbruikersprys-indeks van Maart het die jaarlikse inflasiekoers met 7,2 persent gestyg vergeleke met 4,5 persent wat in Maart 2022 aangeteken is. Op ‘n maandelikse basis het die inflasiekoers met 0,6 persent gestyg vergeleke met 0,4 persent wat ‘n maand vroeër aangeteken is. Theo Klein van Simonis Storm het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat ..