Ekonomiese transaksies krimp in SA

Die BankservAfrica-aanwyser vir ekonomiese transaksies het getoon dat ekonomiese bedrywighede steeds ‘n afwaartse neiging toon. In Oktober is bevind daar was vir ‘n vyfde agtereenvolgende maand ‘n daling in transaksies. Die land het sy laagste aanwyser van vanjaar aangeteken op 130,7-punte. Die ekonoom, Elize Kruger, sê hierdie is ‘n daling vergeleke met die aanwyser se hoë vlak van 143,3-punte in Mei vanjaar: