Ekonomiese groei afwaarts aangepas – IMF

Die Internasionale Monetêre Fonds sê Rusland se inval in Oekraïne bedreig wêreldwye finansiële stabiliteit wat reeds deur die Covid-19-pandemie ‘n knou gekry het. Die fonds het sy vooruitsig vir globale ekonomiese groei met byna ‘n volle persentasiepunt gesny. Die IMF se hoofekonoom, Pierre-Olivier Gourinchas, sê die sentrale bank is toenemend onder druk om inflasie met ‘n strenger monetêre beleid te beveg: