Ekonomie: Suid-Afrika is in groot moeilikheid

Die hoofekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, waarsku Suid-Afrika is in groot ekonomiese moeilikheid. Volgens hom sal die uitdagings wat die land in die gesig staar oor die volgende maande net vererger. Hy glo die rede vir die afswaai van die Suid-Afrikaanse ekonomie is ʼn gebrek aan sterk politieke leierskap. Roodt sê die manier waarop die regering ondernemings in staatsbesit bestuur, bewys hy kan nie sake doen nie: