Ekonomie groei effe in tweede kwartaalSeptember 23, 2021

Die Namibiese Statistieke Agentskap het die BBP-syfers vir die tweede kwartaal vandag bekend gemaak. Die ekonomie het met 1,6 persent gegroei teenoor die 11,6 persent inkrimping wat in die tweede kwartaal van 2020 aangeteken is, van die grootste inkrimpings op rekord. Nelson Ashipala, woordvoerder van die agentskap….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *