Ekonome het lof vir nuwe maatreëls

Ekonome het die nuwe maatreëls in verband met die pandemie geloof. Die regering was genoodsaak om ‘n fyn balans te handhaaf tussen die beskerming van die ekonomie sowel as lewens. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die ekonomiese fakulteit van Unam het sy mening so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…