Ek is baie arm – Mwapopi, Fishrot-beskuldigde

Een van die Fishrot-beskuldigdes wat om borg aansoek doen, Phillipus Mwapopi getuig vandag. Hy het armoede gepleit en 62 000 dollar aangebied vir borg. Hy beskryf homself as ‘n “struggle man”.