EIF & MTC gaan saamwerk

Die Omgewings Beleggingsfonds van Namibië en MTC bied vandag ‘n memorandum van verstandhouding-ondertekeningseremonie aan by die Namibiese Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie in die hoofstad. Lot Ndamanomhata bestuurder vir korporatiewe kommunikasie het met Kosmos 94.1 nuus gepraat.