Eie sakeondernemings bly uiters belangrik vir Namibië

Talle Namibiërs wil hul eie werk skep deur óf klein en medium ondernemings óf volskaalse besighede te begin, maar in die nasleep van die ekonomiese insinking sal baie aspirant-sakemanne en -vroue eerder iewers in diens geneem wil word en hul besighede op ‘n deeltydse basis bestuur, ‘n praktyk waarmee Danny Meyer van SMEs Compete nie saamstem nie. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.