Egpaar nou 4 dae vermis by Visrivier

Die vermiste Suid-Afrikaanse egpaar is steeds soek in die Visrivier-bergkloof. Volgens wat berig word is dit die vierde dag sedert ‘n noodsyn van hul selfoon na familie in Suid-Afrika gestuur is. Sean Naude van die Namibian Marshall Rangers het ‘n beroep gedoen vir ‘n nood-helikopter om die egpaar op te spoor omdat niks gevind is waar die sein gestuur is nie. Hy het die jongste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.