Efundja: Omusati-goerwerneur gesels oor maatreëls na minister se besoek

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein het sy besoek aan die Noorde in verband met die efundja afgesluit en sê die werklike efundja is nog op pad, ook na die westelike dele in die Omusati-streek. Kosmos 94.1 Nuus het met Omusati-streeksgoewerneur, Erginus Endjala, gesels oor hulle beplanning na die afloop van Schlettwein se besoek.