EFF vra meer Afrikatale by UNISA

Die EFF in Suid-Afrika het die Konstitusionele Hof in die buurland se uitspraak om Afrikaans as dubbel-medium van onderrig aan die Universiteit van Suid-Afrika te herstel, verwerp. Die party wil hê Swahili en ander Afrikatale moet ook by Unisa gebruik word. Volgens die party verewig die uitspraak superioriteit oor inheemse tale en is dit ‘n belediging vir Afrikane en hul ryk erfenis van tale.