EFF steur hom nie aan Cele nie

Die EFF se visepresident Floyd Shivambu sê hulle steur hulle nie aan die minister van polisie, Bheki Cele, se kinderagtige beskuldigings teen hulle leier Julius Malema nie. Die minister is tydens gister se staatsrede-debat gedwing om sy bewering terug te trek dat Malema en die nasionale polisiekommissaris Khehla Sitole in die geheim ontmoet het om sy afdanking te bespreek. Shivambu sê hulle het geen vertroue in Cele se leierskap nie: