EFF se studenteliggaam moet by Tukkies verbied word

AfriForum Jeug vra die Universiteit van Pretoria om die Studentebevel van die Ekonomiese Vryheidsvegters as ‘n studentevereniging te deregistreer, weens hul ontwrigtende gedrag tydens die studenteraadsverkiesing. Die jeugorganisasie het private sekerheid ontplooi om studente te beskerm wat onveilig voel na intimidasie, aanhitsing tot geweld, ontwrigting van studies en rassespanning. AfriForum Jeug se woordvoerder, René van der Vyver, het die universiteit versoek om ook die EFF se kandidate vir die studenteraad te skors: