EFF sal oor tien jaar in bewind wees in SA – Malema
Die EFF-leier Julius Malema is vol vertroue die party gaan steeds groei. Die EFF is besig met voorbereidings vir sy tienjaarbestaansvieringe op 29 Julie. Malema sê ‘n saamtrek gaan dan in die FNB-stadion gehou word waar die party sy manifes gaan bekendstel in die aanloop tot volgende jaar se verkiesing. Malema sê die EFF werk daaraan om sy basisse in al die provinsies uit te bou en steun te werf: