EFF moet uit by Tuks – AfriForum Jeug

AfriForum Jeug het kritiek uitgespreek teenoor die Universiteit van Pretoria. Hy sê die EFF Student Command moet by die universiteit gederegistreer word. Dit kom na die groep betrokke was by voorvalle van haatspraak, intimidasie en onlangse gevalle waar studente wat nie swart is nie, toegang tot die kampus geweier is. Die woordvoerder van AfriForum, René van der Vyver, kritiseer die universiteitsbestuur omdat hulle hulle nie van die EFF se optrede gedistansieer het nie: