EFF eis spesiale howe vir geslagsgeweldDecember 6, 2022

Die EFF het sy kommer uitgespreek oor die styging in voorvalle van misdaad, geslagsgeweld en vrouemoord in Suid-Afrika. Hy sê die jongste misdaadstatistiek is ‘n duidelike bewys dat die regering sy strategie om misdaad te bekamp moet verander. Malema het aan die media gesê gespesialiseerde howe moet dringend opgerig word om die agterstand in geslagsgeweldsake te verminder: