Eerste uitreik van die Kankervereniging vind Donderdag plaas

Die Namibiese Kankervereniging hou sy eerste uitreik komende Donderdag by sy hoofkantoor in die hoofstad. Borsondersoeke en papsmere sal uitgevoer word en dames moet net ‘n ID-dokument en japon saamneem. Die uitvoerende hoof van die vereniging Rolf Hansen, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.