Eerste Afrikaanse radio-uitsending vandag 45 jaar gelede

Vandag 45 jaar gelede het die Afrikaanse diens van die SAUK sy eerste radio-uitsending van vier ure vanaf Windhoek gehad. Kosmos 94.1 se stigter, Kolie van Coller, is deur Renathe Loth en Jonathan Basson bygestaan. Van Coller onthou hierdie geskiedkundige dag op 1 Junie 1976.

Van Coller onthou ook die tegnologiese uitdagings.