Eben Etzebeth en sy neef gaan nie vervolg word nie

Die waarnemende Wes-Kaapse direkteur van Openbare Vervolging, Nicolette Bell, gaan nie die Springbok-voorspeler Eben Etzebeth en sy neef Emile vervolg oor ‘n beweerde aanranding in 2019 in Langebaan aan die Weskus nie. Bell het beslis daar is nie enige kans op ‘n suksesvolle vervolging nie hoofsaaklik weens die swak getuies. Eric Ntabazalila, Die Wes-Kaapse kommunikasiebestuurder by die Nasionale Vervolginsowerheid, verduidelik…