Eagles pak die Cranes in opwindende reeks in die hoofstad

Die opwindende reeks tussen die Richelieu Eagles en die Cranes van Uganda skop vanmiddag net na twee op die United-sportgronde in die hoofstad afs. Die reeks van vier T20- en twee eendag-wedstryde vorm deel van die Castle Lite T20-reeks en het ‘n jaarlikse instelling geword. Die hoof uitvoerende beampte van Krieket Namibië, Johan Muller deel sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus gesels…