E-tol: Dis ‘n reuse-oorwinning

Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die einde van die e-tolstelsel in Gauteng is ‘n reuse-oorwinning vir die burgerlike samelewing en ‘n betekenisvolle boodskap aan die regering om nooit die stem en mag van die mense te ignoreer nie. Outa se woordvoerder, Wayne Duvenage, sê die e-tolstelsel het al die tekens van mislukking getoon lank voordat dit in 2013 ingestel is: