E. coli vlakke op Durban se strande is aanvaarbaar

eThekwini se burgemeester Mxolisi Kaunda het strandgangers verseker al 23 Durbanse strande is oop en veilig vir swemmers. Die onafhanklike firma wat watergehalte toets, Talbot Laboratories, en die munisipaliteit het bevind E-coli-tellings is in sommige gevalle meer as 20 keer laer as die aanvaarde syfers. Kaunda sê verlede week se jongste uitslae toon E. coli-vlakke is op alle strande aanvaarbaar: