Durbanse Handelskamer vra ingryping van SA Weermag

Dit volg ná die Durbanse Kamer van Koophandel en Nywerheid ‘n beroep gedoen het op President Cyril Ramaphosa om die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in KwaZulu-Natal te ontplooi. Openbare geweld het in dele van die provinsie uitgebreek het met winkels wat geplunderis en meer as 20 vragmotors is aan die brand gesteek by die N3 Mooiriver Toll Plaza. Die kamer sê ekonomiese gevolge sal nadelig wees en die uitwerking op die ekonomie sal ongetwyfeld die land se risikoprofiel beïnvloed.