Duiwelspeik ontruim

Stad Kaapstad se brand- en reddingsdienste sê die verwoestende veldbrand het nou in die rigting van Vredehoek versprei weens die suidoostewind wat vanoggend waai. Woordvoerder Jermaine Carelse sê die wind het teen twee-uur vanoggend begin sterker word en bykomende brandslaners is nou in die Pepper Tree- en Chelmsford-gebiede ontplooi. Hy sê die gebiede is as voorsorgmaatreël ontruim: