Duitsland skenk entstof, besending kom WoensdagSeptember 21, 2021

Duitsland het 200 000 dosisse AstraZeneca entstof aan Namibië geskenk en die besending word môreoggend net na agt-uur by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe verwag. Dr. Andreas Goetze, hoof van die diplomatieke sending by die Duitse ambassade in die hoofstad….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *