Duisende Wes-Kaapse pendelaars dalk gestrand

Duisende Wes-Kaapse pendelaars kan nou sonder vervoer sit nadat een van die provinsie se grootste taxi-verenigings gedreig het om meer as 10 000 van sy minibus-taxis van die paaie te verwyder. Santaco sê sy besluit kom na die Wes-Kaapse regering se aankondiging dat hy sy Blue Dot Taxi-inisiatief op ys gaan sit. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …