Duisende inligting- en kommunikasie poste verloor in Gauteng

Die DA in Gauteng sê 20 000 jeugdiges in dorpswyke gaan nie die kans kry om ‘n belangrike ontwikkelingsprogram te volg nie, bloot omdat die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling voete sleep. Hierdie werksgeleenthede sou in die sektor van Inligting- en Kommunikasietegnologie geskep word. Makashule Gana van die DA sê hulle eis ‘n duidelike plan van die departement en vra ‘n verduideliking van hoe die agterstand uit die weg geruim kan word: