Duduzane sê SA stort ineen onder huidige ANC-leierskap

Oudpresident Jacob Zuma se seun, Duduzane, sê die land het dringend ‘n verandering in leierskap nodig. Hy gaan as onafhanklike kandidaat in volgende jaar se verkiesing staan. Zuma sê hy was ontsteld toe mense hom afraai om die ANC-presidentskap by verlede jaar se konferensie te betwis omdat hy nie politieke ervaring het nie. Hy sê die huidige regeringsleiers het baie politieke ervaring, maar die land stort ineen onder hulle hande: