E-visums: Dis moeilik om te sê of stelsel vertraag isJune 2, 2025
Reaksie word steeds ontvang oor die tyd wat buitelandse toeriste moet wag, al dan nie, om by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe en die Walvisbaai Lughawe met hulle e-visums deur doeane te gaan. Sommige plaaslike berigte praat van ure wat in rye spandeer word, terwyl die regering dit ontken en die sukses van die nuwe visa-regime uitlig. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Nrupesh Soni van die Namibian Travel and Tourism Forum.