Dubai Ekspo se amptelike opening vind tans plaasSeptember 30, 2021

Die 2020 Dubai Ekspo se amptelike openingseremonie vind tans plaas. Namibië neem aan dié wêreld-ekspo in die Verenigde Arabiese Emirate deel wat vanaf môre tot Maart 2022 gaan plaasvind. Die Namibiese sake- en toerismesektor stal hul maatskappye, projekte en produkte, ook deur middel van digitale bemarkingsmateriaal, by die Namibiese pawiljoen by die Dubai Ekspo uit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *