Dubai 2020 loop baie mooi vir Namibië

Sedert die amptelike opening op 1 Oktober 2021 van die Namibiese pawiljoen by die 2020 Dubai Ekspo, het 146 855 besoekers die pawiljoen besoek. Dit is 37 000 besoekers per maand en sluit politieke hoëlui in. Catherine Shipushu, senior kommunikasie en bemarkingsbestuurder van die Namibië Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad, het meer oor wat voorlê…