Druk op sommige boere in die suide

Volgens Dolf de Wet Jr. ‘n boer in Grünau sal boere nooit genoeg weiding hê nie, maar wat hulle tans het, is wel genoeg. De Wet het die jongste nuus oor van plase in die Grünau-omgewing met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.