Droogtehulp verleng tot Junie 2024October 19, 2023
Eerste Minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het in die Nasionale Vergadering die verlenging van droogtehulp aangekondig. Die droogtehulpfonds moes in Junie vanjaar eindig maar sal nou in Junie volgende jaar tot ‘n einde kom. Kwesbare boere word aangemoedig om aansoek te doen.