Droogte het boere uitgeroei en Covid-uitdagings vererger

Die reënseisoen het gekom en gegaan en daar is boere wat nie reën ontvang het nie en reeds voor die seisoen droogte toestande ervaar het. Maar, volgens Henriëtte le Grange van Namibië Droogtehulp is Covid op die huidige stadium ‘n baie groter uitdaging wat deur die droogte vererger is. Sy verduidelik…